Modulekode | HCL 872 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Om student die nodige kennis te verskaf oor al die relevante wetgewing wat verband hou met beroepsgesondheid in die algemene en mynbedryf. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | EOH 870 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 16 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Skool Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App